# Eskom het ‘n rekordverlies van 55-miljard-rand aangeteken in die 2024-boekjaar, grootliks gedryf deur die afskryf van belastingbates ter waarde van 36,6-rand-miljard wat verband hou met die ontbondeling van sy transmissie-afdeling. Ten spyte hiervan het die kragreus aansienlike vordering opgemerk, insluitend geen beurtkrag in die afgelope ses-maande nie, verlaagde dieselkostes en verhoogde verkope. Eskom se uitvoerende hoof, Dan Marokane, verwag om volgende jaar weer winsgewend te wees, met krediet vir doeltreffendheidswinste en basiese hervormings:
Eskom verwag wins in 2025 ondanks R55-miljard-verlies in 2024 [KLANK]
ENG MarokaneOnRecovery