Skip to content

Eskom verhoog beurtkrag weens tekort aan opwekkingsvermoë [KLANK]

# Eskom sê beurtkrag sal die week tussen fase een, twee en drie wissel weens ‘n tekort aan opwekkingsvermoë. Fase twee sal vanoggend van vyfuur af tot vieruur vanmiddag toegepas word, gevolg deur fase drie tot môreoggend vyfuur. Fase een sal dan tot vieruur die middag van krag wees, gevolg deur fase drie tot vyfuur Woensdagoggend. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê hierdie patroon met fase een gedurende die dag en fase drie in die aande, sal tot Vrydag voortduur: