Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Eskom stel fase 2-beurtkrag vir die week in

# Eskom stel fase 2-beurtkrag in, van vier-uur vanmiddag tot vyf-uur môre-oggend. Die onderbrekings word dan opgeskort tot vier-uur môremiddag. Die siklus sal na verwagting daagliks herhaal word. Die kragvoorsiener sê hy moet fase 2-beurtkrag gebruik om sy noodreserwes aan te vul.