# Eskom sê sy strategiese gebruik van spitsstasies, waaronder gepompte berging en oopsiklus-gasturbines, bly die sleutel tot die bestuur van die vraag na elektrisiteit tydens spitstye, veral saans. Woordvoerder Daphne Mokwena sê die onbeplande vermoënsverliesfaktor staan op 24,92-persent vir die boekjaar tot op datum, wat ‘n verbetering is vanaf die 32,97-persent in die ooreenstemmende tyd verlede jaar:
Eskom sê strategiese gebruik van spitsstasies bly sleutel tot bestuur van vraag na elektrisiteit [KLANK]
ENG DaphneonPeakingStations