Skip to content

Eskom se grasietydperk vir nie-betalende verbruikers eindig vandag [KLANK]

# Eskom se grasietydperk vir nie-betalende kragverbruikers om rekeninge op datum te bring eindig vandag. Kliënte moet boetes vir peutery betaal en kan probleme met meters sonder bykomende koste regstel. Eskom sal hierna oudits verskerp en boetes van tot 12-duisend-rand uitreik. Kliënte word versoek om stiptelik op te tree om boetes en diensonderbrekings te vermy. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, beklemtoon daar is hulp met betalings beskikbaar en huishoudings wat kwalifiseer kan by plaaslike munisipaliteite aansoek doen vir die toelaag vir gratis basiese elektrisiteit:

ENG MokwenaOnNonCompliance