# Eskom moedig Suid-Afrikaners aan om in die feestyd onwettige verbindings en opsetlike beskadiging van sy infrastruktuur aan te meld. Woordvoerder Daphne Mokwena sê dit is baie belangrik om openbare veiligheidsgevare te voorkom, asook die risiko van netwerk-oorbelading, wat kan lei tot elektrisiteitsverminderingsmaatreëls en uitgerekte onbeplande kragonderbrekings. Eskom moedig kliënte sterk aan om onwettige verbindings te vermy. Mokwena sê dit is ook noodsaaklik dat kliënte elektrisiteit net van goedgekeurde verkopers koop:
Eskom moedig Suid-Afrikaners aan om oor feestyd onwettige verbindings aan te meld [KLANK]
ENG DaphneonFestiveSeason