Skip to content

Eskom gradeer beurtkrag af na Fase 5 tydens herstelpogings [KLANK]

# Eskom het beurtkrag vanmiddag tot verdere kennisgewing na Fase 5 verlaag. Die kragvoorsiener skryf hierdie verbetering toe aan die suksesvolle aanvulling van opgaardamvlakke, wat die terugkeer van sommige opwekkingseenhede na diens vergemaklik. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokoena, sê die hoofbestuurders van die kragstasie en hul spanne werk ywerig om te verseker dat ‘n totaal van drie-duisend-200 megawatt teen Woensdagaand weer ingestel is:

ENG-MokoenaOnStage5