# Eskom in Gauteng sê hy stel weer ladingvermindering in die provinsie in omdat onwettige verbindings en diefstal van elektrisiteit steeds transformators oorlaai. Ladingvermindering is ʼn gevestigde proses wat die kragvoorsiener in spesifieke gebiede gebruik wanneer daar genoeg krag is, maar die gevaar bestaan dat ʼn transformator oorlaai kan word. Eskom se woordvoerder Amanda Qithi, sê ʼn transformator wat weens oorlading beskadig word, kan ʼn gebied tot ses maande sonder krag laat:
Eskom gaan voort met ladingvermindering in Gauteng [KLANK]
ENG AmandaonLoad