Skip to content

Eskom benodig Plan B om reserwemarge in die land se energievermoë te hê [KLANK]

# Truth and Energy se kernkrag-ingenieur, Hugo Kruger, beklemtoon dis noodsaaklik vir Eskom om ʼn Plan B te hê om sy beduidende uitdagings teen te werk. Hy wys in ‘n onderhoud met Newzroom Afrika daarop dat Eskom deurentyd worstel omdat ‘n aansienlike deel van sy vermoë instandhouding ondergaan. Kruger kritiseer die regering se aansprake van aggressiewe instandhouding en sê ware instandhouding behels dat eenhede van lyn geneem word, en dit lei tot meer beurtkrag. Kruger voorspel dat afwisselende stadiums van beurtkrag vir ten minste die eerste ses maande van 2024 sal voortduur:

ENG-KrugerOnEskom