Skip to content

Elsiesrivier se spanne oorheers koderingskompetisie [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê 27 biblioteke het onlangs koderingsessies aangebied wat 438 deelnemers van meer as 30 spanne betrek het. Twee spanne van Elsiesrivier se biblioteek is onder die top drie. Hulle gaan nou teen die beste presteerders van die ander biblioteke deelneem om te bepaal wie na die nasionale kompetisie in Oktober en die Wêreldtoernooi in Desember gaan deurdring. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Patricia van der Ross, sê kodering het baie gewild geword:

ENG PatriciaonCodingShowdown