# Die minister van Elektrisiteit, Kgosientsho Ramokgopa, het onthul 1,7-miljoen kliënte het nie teen Sondag se sperdatum hul voorafbetaalde meters opgradeer nie. Hy het aan die Parlement se portefeuljekomitee oor Elektrisiteit en Energie gesê, dit veroorsaak die gevaar dat Eskom maandeliks twee-miljard-rand aan inkomste kan verloor. Ramokgopa beklemtoon die opgraderings is daarop gemik om die diefstal van elektrisiteit te bekamp. Hy sê pogings is aan die gang om kliënte wat ter sprake is, weer aan boord te kry:
Elektrisiteitsminister bevestig 1,7-miljoen kliënte het sperdatum van voorafbetaalde meters misgeloop [KLANK]
ENG-RamokgopaOnPrepaid