Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Ekurhuleni sluit Primrose-biblioteek ná brand [KLANK]

# Die Stad Ekurhuleni sê die Primrose-biblioteek is tydelik gesluit na ‘n brand vroeg gisteroggend uitgebreek het. Die brand het onder meer ‘n rekenaar, ‘n monitor, boeke en die lugreëling beskadig. Die stad se woordvoerder, Zweli Dlamini, sê hoewel die oorsaak van die brand nie in die stadium bekend is nie, vermoed hulle dit is was ‘n poging tot kabeldiefstal:

ENG ZwelionLibrary