Skip to content

Ekurhuleni-metropolisie gaan voort met skole-veiligheidsveldtog [KLANK]

# Die Ekurhuleni-metropolisie sê met Jeug-maand wat naderkom, sal hy voortgaan met sy skole-veiligheidsveldtog. Die veldtog wil leerders opvoed oor die gevare van dwelmmisbruik en afknouery. Die metropolisie se woordvoerder, Ignatius Maphike, sê talle bydraende faktore lei daartoe dat kinders hulle sleg gedra. Dit sluit blootstelling aan geweld en dwelmmisbruik in huishoudings in:

ENG IgnatiusonSchools