# Die Stad Ekurhuleni het sy beleidbestuursraamwerk vir informele en straathandelaars bekendgestel en maan hulle om aansoek te doen vir permitte. Die beleid se doel is om ʼn gebalanseerde omgewing vir straathandelaars te skep en terselfdertyd openbare veiligheid en orde te verseker. Die metro se woordvoerder, Zweli Dlamini, sê as handelaars die regulasies verstaan en die vereiste stappe nakom om ʼn permit te kry, kan hulle wettig handeldryf sonder vrese dat wetstoepassers op hul produkte beslag lê:
Ekurhuleni maan informele handelaars om aansoek te doen vir permitte [KLANK]
ENG ZwelionTrading