Skip to content

Ekonoom vra dringende ekonomiese hervormings weens stygende werkloosheid [KLANK]

# Die ekonoom Raymond Parsons versoek dringende ekonomiese hervormings weens die stygende werkloosheidskoers, wat volgens die jongste kwartaallikse arbeidsmagopname tot 33,5-persent toegeneem het. Parsons sê swak ekonomiese groei en ‘n teleurstellende bruto binnelandse produk wys op die noodsaaklikheid vir dringende strukturele veranderings. Hy vra versnelde hervormings om groei met nuwe werksgeleenthede veral onder die jeug te stimuleer en sakevertroue te verbeter wat daarop gemik is om werkloosheid te verminder en ‘n meer volhoubare ekonomiese toekoms te skep:

ENG ParsonsOnUnemploymentRate