Skip to content

Ekonoom sê SA ervaar sy swakste ekonomiese prestasie [KLANK]

# ‘n Ekonoom van die Stellenbosse Sakeskool, Nthabiseng Moleko, waarsku oor Suid-Afrika se haglike ekonomiese toestand. Moleko het tydens ‘n onderhoud met Newzroom Afrika verwys na die regering se gebrek aan optrede rondom sy verpligtinge om werkloosheid en ekonomiese uitdagings aan te pak. Moleko doen ‘n beroep op die regering om die krisis te erken en beslissende stappe te doen om die situasie reg te stel, met die klem op ‘n behoefte om aan te beweeg van ontkenning:

ENG-MolekoOnEconomy