Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

Ekonoom sê mynbedryf het steeds groot probleme [KLANK]

# ʼn FNB-ekonoom sê die plaaslike mynbedryf staar steeds uitdagings in die gesig weens laer buitelandse aanvraag, lae kommoditeitspryse en plaaslike infrastruktuur-beperkinge. Myne se produksie het in Desember met 4,2-persent gekrimp nadat dit in November met 2,7-persent opwaarts aangepas is. Die totale mynproduksie was in 2023 0,4-persent laer vergeleke met 2022. Thanda Sithole sê die intensiteit van beurtkrag het wel afgeneem, maar voortslepende swakplekke in hawe- en spoor-infrastruktuur bied steeds uitdagings:

ENG SitholeOnMining