Skip to content

EFF vra vestiging van ad hoc-komitee om afpersing te ondersoek [KLANK]

# Die EFF vra vir die vestiging van ʼn ad hoc-komitee om die volle omvang van afpersing in Suid-Afrika te ondersoek. Mbuyiseni Ndlozi van die party sê hierdie komitee moet openbare verhore hou, die standpunte van eienaars van kleinsake, die burgerlike samelewing en kenners insamel, en ’n omvattende beleid en wetgewende ingrypings voorstel om hierdie misdaad uit te wis. Hy sê misdadigers het Suid-Afrika beleër en kwesbare klein ondernemings val hulle nou ten prooi:

ENG MbuyisenionExtortion