Skip to content

EFF verduidelik sy verkiesingsmanifes- bekendstellingsplanne in KwaZulu-Natal [KLANK]

# Die EFF gaan nie vervoer vir ondersteuners van elders na Durban reël vir môre se bekendstelling van sy verkiesingsmanifes op die Moses Mabhida-stadion nie. Die partyleier, Julius Malema, het dié week deur KwaZulu-Natal gereis om plaaslike steun te werf en gewaarsku teen politieke geweld wat gereeld in die provinsie voorkom. Die EFF se tesourier-generaal, Omphile Maotwe, het aan die SABC gesê die party is gereed om vreedsaam vir kiesersteun mee te ding en het kommer verwerp oor steun aan die nuwe party, Umkhonto we Sizwe, in die provinsie:

ENG-MaotweOnEFFManifesto