# Die EFF sê die land se werkloosheid-situasie word vererger deur die afgryslike DA-ANC-regering. Hy beskryf die DA se beleide as ekstraktief en uitbuitend. Die land se werkloosheidsyfer het in die tweede kwartaal vanjaar tot 33,5-persent gestyg. Mbali Dlamini van die EFF sê die DA het werksvisas se proses versnel wat goedkoop arbeid laat instroom. Hy sê die party het ook die Wet op Arbeidsverhoudinge gewysig wat volgens hom werkgewers toelaat om werkers uit te buit:
EFF sê werkloosheid word deur DA-ANC-regering vererger [KLANK]
ENG MbalionUnemployment