Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

EFF sê sy manifes gee aandag aan energiekrisis, grond en werk [KLANK]

# Die EFF sê hul verkiesingsmanifes, met sy verbintenis tot aandag aan belangrike kwessies soos grond, werk, energie en onderwys, is ‘n duidelike demonstrasie dat hul agenda die mense eerste stel. Die party sê sy manifes doen ‘n oproep tot optrede onder die temas, “ons grond en werksgeleenthede nou” en “stop beurtkrag”. Die EFF-leier, Julius Malema, het die media by die party se hoofkwartier in Johannesburg ingelig en hulle dankbaarheid betuig teenoor diegene wat die Kwazulu-Natalse bekendstelling van die manifes bygewoon het:

ENG MalemaOnManifesto