# Die EFF sê Suid-Afrika moet ontluikende én gevestigde bedrywe beskerm deur strategiese maatreëls, soos om tariewe te verhoog. Dit is nodig om te waak teen buitelandse mededinging en sal geteikende subsidies verskaf om swart entrepreneurskap te bevorder, veral vroue en die jeug. Woordvoerder van die EFF, Mbali Dlamini, sê die volgehoue geslagsongelykhede en werkloosheidskoerse ontbloot die mislukkings van beleid en stelsels wat veronderstel is om op te hef en gelyk te stel:
EFF sê Suid-Afrika moet ontluikende en gevestigde bedrywe beskerm [KLANK]
ENG MbalionIndustries