Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

EFF sê ampsklag teen regter Hlophe is polities gemotiveer [KLANK]

# Die EFF sê die ampsklag teen die Wes-Kaapse regterpresident John Hlophe is ʼn stelselmatige aanval op Suid-Afrika se swart intelligentsia deur ʼn skadelike alliansie tussen die ANC en die DA. Altesaam 305 parlementslede het ten gunste van die ampsklag teen hom gestem en 27 daarteen. Niemand het buite stemming gebly nie. Busisiwe Mkhwebane van die EFF sê die prosedures in die saak teen Hlophe was onregverdig:

ENG MkhwebaneOnHlophe