Skip to content

EFF moedig Gautengse inwoners aan om deel te neem aan spesiale kiesersregistrasienaweek [KLANK]

# Die EFF in Gauteng het inwoners aangemoedig om in groot getalle op te ruk om hierdie naweek te registreer om te stem. Die party het beklemtoon hoe belangrik dit is vir burgers om hul name op die kieserslys te voeg. Die provinsiale woordvoerder, Dumisani Baleni, sê dit is veral belangrik vir die jeug om aan die spesiale kiesersregistrasienaweek deel te neem:

ENG-BaleniOnVoting