# Die EFF het sy verbintenis tot ekonomiese vryheid herbevestig en beloof om die stryd oor grondhervorming voort te sit. Die party hou sy derde nasionale volksvergadering, met afgevaardigdes van alle provinsies wat by Nasrec in Johannesburg byeengekom het. Die EFF-leier, Julius Malema, het in sy hoofrede gesê hierdie geskiedkundige vergadering is ‘n sleuteloomblik in die party se voortdurende stryd tot ekonomiese bevryding vir Afrikane:
EFF-leier herbevestig verbintenis tot ekonomiese vryheid op nasionale volksvergadering [KLANK]
ENG MalemaOnEconomicFreedom