# Die EFF in Gauteng sê dis onaanvaarbaar dat e-taxibestuurders steeds onder onredelike vertragings deurloop en dat beslag op hul voertuie gelê word. Dit gebeur al doen hulle aansoek vir bedryfspermitte. Die party ondersteun bestuurders wat eis dat hulle voertuie nie geskut word nie en bedryfspermitte gouer verwerk word. Dumisani Baleni van die EFF sê e-taxibestuurders gaan gebuk onder burokratiese rompslomp en strafmaatreëls wat deur die Tshwane-metropolisiedepartement ingestel word:
EFF in Gauteng kritiseer behandeling van e-taxibestuurders [KLANK]
ENG-BaleniOnDrivers