Skip to content

EFF Gauteng wil aanspreeklikheid sien vir R71-miljoen korrupte Sondela Village-projek [KLANK]

# Die EFF in Gauteng sê hy neem met kommer kennis van die verdoemende berigte oor vermeende korrupsie rakende die Gautengse maatskaplike behuisingsprojek, Sondela Village, in Springs, Ekurhuleni. Die ANC-provinsiale regering het na bewering bewustelik ’n maatskaplikebehuisingsprojek van 71-miljoen-rand aan Let’s Care South Africa toegeken, alhoewel die maatskappy reeds likwidasie in die gesig gestaar, weens slegte skuld en finansiële wanbestuur. Die Regulerende Owerheid vir Maatskaplike Behuising het die projek opgeskort. Dumisani Baleni van die EFF, sê hulle eis aanspreeklikheid:

ENG BaleniOnHousingProject