# Die EFF en die MK-party het die Departement van Vervoer se voorgestelde begroting verwerp weens kwessies van veiligheid en toeganlikheid in die openbarevervoerstelsel. ‘n Bedrag van 80,6-miljard rand is vir die 2024/2025-boekjaar aan die departement toegewys, met die grootste deel vir prioriteitsprojekte soos die vestiging van snelbusvervoerstelsels in meer munisipaliteite. Nontando Nolutshungu van die EFF sê die koste van toeganklike keuses van vervoer is vir baie swart en arm mense met gestremdhede nie beskore nie, veral weens die ekonomiese ongelykhede in Suid-Afrika.
EFF en MK verwerp Vervoer-departement se voorgestelde begroting