Skip to content

Election Day

Days
Hours
Minutes
Seconds

EFF eis die skepping van permanente werksgeleenthede vir Gauteng se jeug [KLANK]

# Die EFF in Gauteng het die provinsiale regering se plan om 500-duisend indiensopleidingsgeleenthede vir die jeug te skep, aangeval en beskryf dit as ‘n tydelike oplossing. Die kommunikasiebeampte van die EFF in Gauteng, Dumisani Baleni, voer aan korttermynoplossings kan nie chroniese werkloosheid oplos nie. Baleni sê die EFF eis permanente poste met voordele wat pensioen en mediese fonds insluit. Hy het die regering daarvan beskuldig dat hulle opleiding as ‘n politieke taktiek voor die algemene verkiesings gebruik:

ENG-BaleniOnYouth