# Die EFF het geen hartseer uitgespreek oor die dood van die voormalige minister van Openbare Ondernemings, Pravin Gordhan nie, en het sy nalatenskap gekritiseer as een van vernietiging en verraad. Die party gee Gordhan die skuld vir die ineenstorting van staatsondernemings tydens sy ampstermyn, insluitend Eskom, Transnet, Denel en die Suid-Afrikaanse Lugdiens. Die EFF-lid Leigh-Ann Mathys beweer die voormalige minister se optrede het bygedra tot wydverspreide werkloosheid en lyding, en beskuldig hom van korrupsie en arrogansie:
EFF beweer Pravin Gordhan het aanspreeklikheid ontduik en ‘n nalatenskap van misdaad agtergelaat [KLANK]
ENG MathysOnGordhan