Skip to content

Earthlife Africa sê verhogings in kragtariewe vergroot die ongelykheidsgaping [KLANK]

# Earthlife Africa in Johannesburg sê burgers behoort nie gedwing te word om te betaal vir Eskom se finansiële wanbestuur, korrupsie en mislukking om te moderniseer nie. Dit volg na die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika die kragnutsmaatskappy ‘n tariefverhoging van 12-persent vir die 2025/2026-boekjaar toegestaan het wat op 1 April in werking tree. Thabo Sibeko van Earthlife sê die meedoënlose tariefverhogings vergroot steeds die ongelykheidsgaping en maak elektrisiteit ‘n luukse eerder as ‘n basiese reg:

ENG ThaboonElectricityHike