Skip to content

Drie sterf op Oujaarsaand in swaar reën in KZN [KLANK]

# Drie mense waaronder ʼn sewejarige seun is op Oujaarsaand naby Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal dood toe hulle motor in die Msunduzi-rivier meegesleur is. Dit het gevolg nadat swaar reën ʼn brug beskadig het. Die provinsiale LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Bongiwe Sithole-Moloi, sê dis hartseer dat die provinsie die jaar op so ʼn somber noot begin met gure weer wat nog lewens eis:

ENG BongiweonHeavyRains