# Drie mense is dood tydens ‘n modderstorting in KwaMakhuta, suidwes van Durban in KwaZulu-Natal, ná hewige reënbuie. Verskeie ander huise en paaie in die suide van die provinsie is ook beskadig. Opruimingsoperasies is tans aan die gang en die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku oor verdere reën. ALS Paramedics se woordvoerder, Garrith Jamieson sê stortreën oornag het die modderstorting veroorsaak:
Drie mense sterf tydens verwoestende swaar reën in KZN [KLANK]
ENG JamiesonOnMudslide