Skip to content

Drie mense sterf in brand in Fisantekraal [KLANK]

# Drie mense is in die vroeë oggendure dood in ‘n brand in Fisantekraal, noordoos van Durbanville. Die woordvoerder van die stad Kaapstad se Brand- en Reddingsdienste, Jermain Carelse, sê ‘n noodoproep is net voor eenuur vanoggend ontvang van ‘n huis wat in Saartjie Baartman-straat aan die brand was. Hy sê ‘n man wat 30-persent brandwonde opgedoen het, is behandel en na ‘n nabygeleë hospitaal vervoer:

ENG CarelseOnFire