Skip to content

Drie leerders by Ekurhuleni skool gearresteer na ongelisensieerde vuurwapen ontdek is [KLANK]

# Drie leerders is by ‘n skool in Petit, Ekurhuleni, is gearresteer vir die beweerde besit van ‘n ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie. Lerato Monyane van die metropolisie sê beamptes is ingelig oor leerders wat Vrydag chaos by die skool veroorsaak het. Die beamptes het drie leerders tussen die ouderdomme van 14 en 16 in die skoolhoof se kantoor aangetref:

ENG LeratoonLerners