# Eskom sê misdaad bly ʼn bedreiging wat nie net die betroubaarheid van voorsiening en finansiële stabiliteit raak nie, maar ook die veiligheid en welstand van sy werknemers en gemeenskappe bedreig. Drie individue is gister in die Roodepoort-landdroshof elk tot ses jaar tronkstraf gevonnis vir die gepeuter met noodsaaklike infrastruktuur en kwaadwillige saakbeskadiging. Eskom se woordvoerder in Gauteng, Amanda Qithi, sê hulle verskerp voortdurend veiligheidsmaatreëls en werk saam met wetstoepassingsagentskappe:
Drie gevonnis wat met noodsaaklike Eskom-infrastruktuur in Gauteng peuter [KLANK]
ENG QithiOnSentence