# Die Drankfederasie van Suid-Afrika beklemtoon hoe belangrik die verantwoordelike gebruik van drank in die feestyd is. Daar is in hierdie tydperk gewoonlik ‘n toename in padongelukke wat veroorsaak word deur onder andere, verhoogde verkeersvolumes, alkoholverbruik, bestuurder-moegheid en ongunstige weerstoestande. Die federasie se woordvoerder, Shamal Ramesar, het aan die SABC gesê drankhandelaars moet ook hulle rol as sleutelvennote aanvaar in die bevordering van verantwoordelike drinkgewoontes:
Drankfederasie van SA bepleit verantwoordelike drankverbruik en handel tydens die feestyd [KLANK]
ENG-RamesarOnAlcohol