Skip to content

Dr George Mukhari-hospitaal ondervind tegniese probleme met foonstelsel [KLANK]

# Die Departement van Gesondheid in Gauteng het die publiek ingelig die Dr George Mukhari-akademiese Hospitaal ondervind tegniese probleme met sy telefoonstelsel, wat inkomende en uitgaande oproepe raak. Tegnici werk om dit so gou as moontlik reg te maak. Die woordvoerder Motalatale Modiba het aangekondig opdaterings sal gegee word soos die werk vorder, en daar sal kennisgewing wees wanneer die probleem opgelos is:

ENG-ModibaOnPhone