# Die Departement van Gesondheid in Gauteng het bekendgemaak die telefoonlyne by die Dr George Mukhari Akademiese Hospitaal is na tegniese probleme suksesvol herstel. Die hospitaal se kommunikasiestelsel werk nou weer ten volle wat betroubare toegang tot gesondheidsorgdienste verseker. Die woordvoerder van die departement, Motalatale Modiba, verseker deurlopende, betroubare kommunikasiedienste vir toegang tot gesondheidsorg:
Dr. George Mukhari Akademiese Hospitaal verseker betroubare kommunikasie na ontwrigting [KLANK]
ENG ModibaOnCommunication