Skip to content

Dodetal in Dutywa-botsing styg tot 12 [KLANK]

# Die dodetal na gisteraand se botsing reg van voor naby Nywarha Location op die N2 buite Dutywa het tot twaalf gestyg. Die woordvoerder van die Vervoerdepartement in die Oos-Kaap, Unathi Binqose sê ‘n kritiek-beseerde vrouepassasier in die taxi is in die hospitaal dood. Nege passasiers in die minibus en drie insittendes van die bakkie het in die botsing gesterf. Bingose sê ‘n saak van strafbare manslag word ondersoek terwyl die owerhede werk om vas te stel wat die botsing veroorsaak het:

ENG-BinqoseOnAccident