# Business Unity South Africa se visepresident en Discovery Limited se uitvoerende hoof, Adrian Gore, sê ekonomiese groei is die basis van alles wat die regering en sakeondernemings wil bereik. Hy was gisteraand deel van die geleentheid in Johannesburg waar president Cyril Ramaphosa fase twee van die regering/sake-vennootskap bekendgestel het. Gore sê die projek se eerste fase was ʼn groot sukses wat van die land se grootste probleme op die gebied van energie, vervoer en logistiek aangespreek het:
Discovery-hoof vol lof vir die regering/sake-vennootskap [KLANK]
ENG GoreOnPartnership