Skip to content

Dis vandag die laaste dag waarop spazawinkels kan registreer [KLANK]

# Die minister van Kleinsake-ontwikkeling, Stella Ndabeni-Abrahams, waarsku spazawinkel-eienaars en kos-verkooppunte om seker te maak hulle is geregistreer. Dis vandag die laaste dag vir registrasie. Meer as 20 kinders is verlede jaar aan voedselvergiftiging dood nadat hulle versnaperinge geëet het wat by spazawinkels gekoop is. President Cyril Ramaphosa het opdrag vir registrasie gegee om voedselveiligheid en die bedryf te reguleer. Ndabeni-Abrahams sê alle verkooppunte moet munisipale verordeninge nakom:

ENG StellaonSpazaShops