Skip to content

Dirco sê Suid-Afrika en Amerika se verhouding is steeds sterk [KLANK]

# Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking sê verhoudings tussen Suid-Afrika en Amerika is hartlik, joviaal en sterk. Wetgewing is by die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers ingedien wat sal vereis dat Amerika ‘n omvattende hersiening van sy verhouding met Suid-Afrika moet doen. Die bi-laterale wetsontwerp bedreig Suid-Afrika se vooruitsigte om voordeel te trek uit die Afrika Groei- en Geleentheidswet. Die departementele woordvoerder, Clayson Monyela, sê die wetsontwerp sal nie slaag nie:

ENG MonyelaOnUSRelations