# Die Wes-Kaapse LUR vir Vervoer, Daylin Mitchell, sê die sperdatum vir die hernuwing van motorlisensies wat die minister van Vervoer, Fikile Mbalula ingestel het, moet verleng word. Die minister het aangekondig motoriste het tot einde volgende maand om hulle lisensies te hernu. Mitchell sê Suid-Afrikaners kan nie die skuld gegee word vir die masjien wat die lisensiekaarte druk wat onlangs gebreek het nie, en die tydperk wat toegestaan is, is net nie genoeg nie:
Speel klankgreep: ENG Daylin Mitchell
Mitchell sê burgers behoort nie aanspreeklik gehou te word vir die regering se mislukkings nie:
Speel klankgreep: ENG Daylin Mitchell 2