Skip to content

Die VF Plus sê die uitnemendheid van andere het ‘n verleentheid vir die ANC geword [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê dit is kommerwekkend dat die Suid-Afrikaanse Rugby-unie voortdurend onder druk van die regering is om sekere transformasie-teikens te behaal. ‘n Omvattende oudit van 206-bladsye wat Saru saamgestel het, lui die Springbokke en ander spanne in die land het nie hulle transformasieteikens verlede jaar gehaal nie. Heloïse Denner van die VF plus sê Rassie Erasmus en sy span het die afgelope aantal jare meer vir transformasie en nasiebou vir die land gedoen as wat die ANC in 30 jaar kon regkry:

AFR HeloïseonANC