# Gautengse verkeersowerhede moedig motoriste aan om versigtigheid aan die dag te lê, aangesien verkeersvolumes na verwagting sal toeneem op die hoofpaaie. ‘n Magdom mense sal na wat verwag word terugreis uit verskeie provinsies, ten einde terug te keer werk toe. Die verkeerswoordvoerder, Sello Maremane, sê die provinsie het meer as 200 padsterftes aangeteken sedert die begin van die feesseisoen:
Speel klankgreep: ENG MotoristsCaution