Skip to content

Die Tswala!-projek oorbrug die digitale gaping in Suid-Afrikaanse skole [KLANK]

# Die Noordwes-universiteit sê die grensverskuiwende veldtog, Tswala!, maak aansienlike vordering. Die Tswana-woord beteken “maak toe”. Die projek wil die gaping tussen studente, onderwysers en die wêreld oorbrug deur digitale instrumente in klaskamers bekend te stel. Professor Jaco Hoffman sê hierdie projek is ʼn belangrike stap sodat alle studente, ongeag plek of agtergrond, het toegang tot die digitale gereedskap wat nodig is om in die moderne wêreld sukses te behaal:

ENG JacoHoffmanonTswala!