# Die speaker van die Nasionale Vergadering, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, sê die brand in die parlementêre gebied kom op ‘n tyd waar voorbereidings getref word vir die opening van die Parlement. Mapisa-Nqakula voeg by hoewel dit baie hartseer is, sal die brand nie verhoed dat die Staatsrede volgende maand voortgaan nie:
Speel klankgreep: ENG AssemblySpeaker