# Die polisie in Gauteng ondersoek ‘n moordsaak nadat ‘n onuitgekende liggaam in die Roodeplaatdam in Kameeldrift, Tshwane, aangetref is. Daar word berig ‘n lid van die publiek het Sondagaand iemand gesien wat iets van die brug in Kameelfonteinstraat af in die dam gegooi het. Die polisiewoordvoerder Dimakatso Sello sê die vrou het die polisie in kennis gestel en hulle het dadelik reageer:
Speel klankgreep: ENGDimakatsoSello