# Die Midvaal-munisipaliteit in Gauteng het ʼn nuwe munisipale bestuurder, Phumudzo Magodi, aangestel wat van 1 April af die amp sal beklee. Die opening het ontstaan nadat Anton Groenewald bedank het. Die burgemeester se woordvoerder, Idah Satikhe, sê gegewe die belangrikheid van die rol, het die munisipaliteit die werwingsproses bespoedig om seker te maak dienslewering aan inwoners gaan sonder onderbreking voort. Sy sê na ʼn streng keuring- en onderhoudproses het Magodi as topkandidaat uitgestaan:
Die Midvaal-munisipaliteit het ’n nuwe munisipale bestuurder [KLANK]
ENG IdahAppoints